PRINCIPIA COLLEGE         

Oudtshoorn Independent High School | Onafhanklike Hoërskool Oudtshoorn
                    Parallel Medium | Parallelmedium                 
                      Grade 8 - 12 | Graad 8 - 12                  



 

School and Boarding Fees 2010

School and Boarding Fees 2010

INCREASES

Although the Board makes every attempt to limit the increase to an annual one, it reserves the right to increase fees with one term's notice. Annual increases can be expected to be in line with inflation.

Algemene Heffing

  • Hierdie heffing dek koste van drukwerk, fotokopieë en enige kuns/drama-voorraad, netwerk- en sagtewarelisensies in.

Extra-Curricular

  • Includes compulsory camps( except where otherwise stated); sport transport; sport & cultural facilities

Handboeke en skryfbehoeftes

  • Handboeke word deur ouers gekoop en kan aan die einde van die jaar weer verkoop word.
  • Skryfbehoeftes word deur die ouers aangekoop volgens vakvoorskrifte. Hierdie lyste word saam met ander inligting aan die einde van die jaar saam met die rapporte uitgestuur. Dis ook beskikbaar in Januarie. 

Betalingsopsies - deur direkte deposito, debietorder, kontant of tjek

  • Jaarlikse betaling - indien voor of op 19 Januarie met 6% afslag reeds afgetrek
  • Kwartaalliks vooruit op die eerste dag van elke kwartaal.
  • Maandeliks vooruit op die 7de dag van elke maand van Januarie tot Desember.