Matriekuitslae 2004:
- 18 Matrikulante
- 100% Slaagsyfer
- Klasgemiddelde van 71.2%
- 12 Matrikulasievrystellings (67%)
" 28% A-gemiddeldes (5) vir:
- Jade Doubell
- Helouise Pretorius
- Carolyn Forword
- Lara Santiago
- Frank Nel
39% Meriete (B-Gemiddeldes)(7) vir:
- Christine Cochrane
- Pienaar du Plessis
- Dylan Cromhout
- Lizanne Wagenaar
- Gemma Koyd
- Konrad Potgieter
- Garrett Eriksen
67% Matrieks het óf 'n A- óf 'n B-gemiddeld
Vakprestasies:
- 27 A-simbole
- 30 B-simbole
- 26 C-simbole
- 16 D-simbole
- 8 E-simbole
- 1 F-simbool
|